'N verkyker, 'n spieël
En die sap in my brein
My enigste bagasie op die lewenstrein
My verkyker is kragtig
Hy kyk nogal ver
Maar soms is daar wolke wat my visie versper
Die swart onder my vingernaels
Vertel die hele naweek se verhaal
My verkyker kyk en kyk
Maar die lens raak te gou vuil
Ek soek my wasige toekoms om dit vir 'n ander te verruil
Maar my kyker raak al swakker
Terwyl my trein verder stoom
En die lense kyk net terug in die kompartement van my droom
En die swart onder my vingernaels
Word my verkyker se hartseer verhaal
Die swart onder my vingernaels
Vertel die hele naweek se verhaal
Ek kyk maar weer terug na die oë in die spieël
Wat argeloos staar na my gillende siel
En ek sien 'n onseker gesig wat al meer na 'n dier s'n lyk
In die dertig watt lig
Die swart onder my vingernaels
Vertel die hele naweek se verhaal
| 1 | Jou Oë |
| 2 | Lei My |
| 3 | Die Swart |
| 4 | Wie Is Kobus? |
| 5 | Gee Raat! |
| 6 | Ry In Die Kar |
| 7 | Dink Jy Nou? |
| 8 | Aardskok |
| 9 | Hoenderman |
| 10 | Ek Wil Jou Soen |
| 11 | Spieël In 'n Raaisel |
| 12 | Kultuurfeestent |
| More Albums | |
Get the embed code
Note: When you embed the widget in your site, it will match your site's styles (CSS). This is just a preview!
Preview the embedded widget
| Kobus! - Miscellaneous Album Lyrics | |
|---|---|
| 1. | Jou Oë |
| 2. | Lei My |
| 3. | Die Swart |
| 4. | Wie Is Kobus? |
| 5. | Gee Raat! |
| 6. | Ry In Die Kar |
| 7. | Dink Jy Nou? |
| 8. | Aardskok |
| 9. | Hoenderman |
| 10. | Ek Wil Jou Soen |
| 11. | Spieël In 'n Raaisel |
| 12. | Kultuurfeestent |
Kobus! Lyrics provided by SongLyrics.com
| 1 | Kultuurfeestent |
| 2 | Spieël In 'n Raaisel |
| 3 | Ek Wil Jou Soen |
| 4 | Hoenderman |
| 5 | Aardskok |
| 6 | Dink Jy Nou? |
| 1 | HomeEdward Sharpe & The Magnetic Zeros |
| 2 | Sweet DispositionTemper Trap |
| 3 | IslandsThe xx |
| 4 | Rolling In The DeepAdele |
| 5 | CrystalisedThe xx |
| 6 | You Found MeThe Fray |
| 7 | Let It Be (various Artists)Bonnie Tyler |
| 8 | Heart Skipped A BeatThe xx |
| 9 | Someone Like YouAdele |
| 10 | Many Of HorrorBiffy Clyro |
| View All | |
Official Artist-Approved Licensed Lyrics from Gracenote.
Copyright © Sony/atv Tunes Llc
Genres |
Top Lyrics |
SongLyrics |
Company
|
Add Song Meaning